Omdat
Rustenburg lankal nie meer 'n plattelandse dorpie is nie, maak dit ook
lankal nie meer sin om in 'n jong plaaslike koerant net te berig oor
plaaslike nuus nie.
Daarom fokus die POLS op die dinge waaroor
mense praat - saakmaakdinge, en of dit saakmaakdinge uit Rustenburg en
omgewing is, of nuus uit ander dele van die land of selfs internasionaal,
ons skryf waaroor mense praat en waaroor mense dink
Kortom: Ons bring vernuwing in die konsep
"local" koerante! - Local word lekker met POLS se beriggewing -
moet dit nie misloop nie! |