Advertising

Home Columns About Us Advertising Articles Contact us

POLS - Die goeie nuus . . .       POLS - The good news . . . Altyd 'n tree vooruit . . .       Always a step ahead . . .

 

Home
Pamphlets
Specials
Brochures

 

ADVERTISING

Effective advertising means effective marketing . . .

Effective advertising means effective marketing. Therefor POLS uses graphic designers to design the advertisements of their clients. Advertensies word nie bloot net geplaas ter wille van adverteer nie, maar konsultante fokus op die regte mark, verbruiker en beeld, alvorens die advertensie grafies ontwerp word.


Vind meer uit oor ons spesiale bemarkingspakkette!

Omdat bemarking oor die algemeen duur is en dikwels vir die kleiner besigheid amper onbekostigbaar, fokus POLS op bekostigbare pakkette vir die hele sakesektor . . . Nou is weeklikse blootstelling en selfs volkleur vir die klein besigheidsman binne bereik!

Ingesluit by ons spesiale 6-week bemarkingspakkette, is 'n volledige artikel oor jou besigheid, jou kort- en langtermyndoelwitte, drome en ideale, jou produkte, dienste en besigheidsure, asook foto's van jou besigheid en dienste. Dit alles kan jy bestel in swart-en-wit en teen 'n minimale prysverhoging in volkleur - elke week!

Adverteer vir ses uitgawes teen so min as R3000! In volkleur! Met 'n gratis halfblad-artikel!

Bemarking is vir enige besigheid belangrik - met ons advertensie-pakkette fokus ons daarop om jou bemarking so effektief moontlik te maak

Moenie net adverteer nie . . . BEMARK!

Die POLS bereik meer as 10 000 huishoudings en word dus gelees deur sowat 45 000 lesers elke twee weke. Die koerant word GRATIS aan sy lesers versprei met die gevolg dat die sirkulasie gewaarborg kan word. Omdat die POLS se beleid van advertensiebelading nie meer as 55 persent is nie (nie meer as 55 persent van die koerantoppervlak word beslaan deur advertensies nie) kry die adverteerder maksimum trefkrag en optimale effektiwiteit.

Adverteerders word aangemoedig om gereeld te adverteer - behou frekwensie!

Don't advertise - MARKET!

Be first!

Om te adverteer, beteken om jou opposisie een voor te wees. Dit beteken om die voortou te neem en altyd 'n tree vooruit te wees.

Dit skep frekwensie en hou jou naam, produkte en diens in die gedagte van die verbruiker.

Dit hou die verbruiker op hoogte van jou produkte, diens en nuutste pryse.

Dit hou jou midde-in die mark en sorg dat verbruiker jou nie vergeet of verbyloop nie.

Kortom:

Om gereeld te adverteer bring vir jou net voordeel en sorg vir beter verkope, beter bekendheid en beter omset

Skakel ons om jou bemarking aan die rol te sit

POLS werk met grafiese kunstenaars wat fokus op effektiewe bemarking, uitleg wat WERK en ontwerpe wat die oog vang.

Konvensie is uit, vernuwing en effektiwiteit is IN!

 


Konvensie is uit - vernuwing en effektiwiteit is in!

Strawberrynet.com