|
|
Platinum Pols is gebore
uit 'n besliste aanvraag vir 'n alternatiewe koerant in Rustenburg en
omgewing. Die koerant fokus op vernuwing, moderne grafiese uitleg en
grafies ontwerpte advertensies, asook eerder positiewe, as negatiewe
nuus. POLS berig waaroor mense WIL lees . . .
|
|
|
Eienaar Sanet Strydom
is reeds meer as 20 jaar in die bedryf van gedrukte media, waaronder
verskeie jare as groepredakteur, redakteur en joernalis by verskeie
publikasies. Sy is ook grafiese kunstenaar en onwerper, vertaler en
uitstekende skrywer en was ondermeer verbonde aan Radio Jacaranda, Die
Rustenburg Herout, Die RSA Technikon en verskeie plaaslike koerante.
Christa-Marié van der
Westhuizen is verbonde aan die Bemarkingsdepartement as
Advertensiekonsultant, hoofsaaklik in die Koster- en
Swartruggens-omgewing, maar bedien ook Rustenburg.
Eléne Malan
is verbonde aan die Bemarkingsdepartement as Grafiese Kunstenaar vir die
ontwerp van advertensies, brosjures en bemarking
|
|

Sanet Strydom
|
|
Sanet Strydom, eienaar van
Platinum POLS en AdDynamics, wat vir die grafika van die POLS
verantwoordelik is.
Christa-Marié van der
Westhuizen, Advertensiekonsultant vir die omliggende dorp
Eléne Malan, Grafiese
Kunstenaar
|