Oom Vluppie

Home Columns About Us Advertising Articles Contact us

POLS - Die goeie nuus . . .       POLS - The good news . . . Altyd 'n tree vooruit . . .       Always a step ahead . . .

 

Home
Up

 

  Lieve oom Vluppie

Lieve Oom Vluppie is 'n weeklikse rubriek in die POLS en is nie net onder die vroulike geslag gewild nie, maar word wyd gelees deur al ons lesers en is tans een van die gewildste rubrieke in die koerant



Lieve oom Vluppie

Jimmel mar hier was marakkas in ons hys hierie week - dit wasse gebiklyery soes iets freusliks. Nou is amil gilikkig weer biekie syn soes my pa sê. My pa sê mense is syn aslat hille nie mal is nie. My pa sê enniewy is amil mar biekie gek - pirty mense is net meer gek as inir mense. My ma laaik dit nie as my pa soe sê nie, my ma sê sy is kwaait syn.

Enniewy, my boetie sy skewe kykin is weg soes die wint. My boetie sê hy is seekir iemant hit hom furmoor mar ek dinkie so nie wantlat niemant hettie hart innie hys om kykins te furmoor nie, nie eers my pa nie, en my pa kan baje baje kwaat word aslat my ma so nag.

Ons perskis is al ampur amal ruip. Eers hit ons kinirs bikly oor die perskis mar nou is daar soe baje lat my boetie sakke vol vannit virrie tannie byrie ouetehuis vat. En my ma sê lat sy jem gan maak mar my ma sit die heele dag vorie pie sie en makie koerant ek weet nie wannir sy sal jem maak nie. My ma maak flippin lekkir jem mar ek dink sy is baje ly. My ma sê lat sy nie ly is nie sy is net beesig. Mar my ma blui beesig fur ewig en alteit.

Ek wille barbie fur kersvees hê mar my pa sê ek isse bedorwe brokkie wantlat my kaste is vol poppe en speelgoet en ek speel nooit merrie goet nie. Toe vra ek mar virre hont toe sê my pa "no ways" (my pa praat alteit biekie engels as hy ernstig wil klink) Toe sê my pa ons sorg nooit fur ons diere nie en hoekom wil ons alteit diere hê en dan moet my ma fur hille kos gee en hille sorg en ons kyk net fur hille as dit ‘n niekie is.

Ek gan folginde jaar skool toe. My pa sê " praise the Lord" (ek dink hy is ernstig bly daaroor ok) want dan sal ek yt hille hare blui. Nie lat ek ooit in grootmense se haare klim nie, mar enniewy. My pa sê ek is gans te groot fur my skoene toe sê ek hy moet dan fur my daai mooi wittes merrie strikkies op by Etgirs koop toe wip hy hom (nobody knows why) en sê: "Nou sien jy meisiekinkie, ek sê mos jy is te groot fur jou skoene!" Ek sal grootmense nooit furstaan nie. Toe moet ek al weer my kaste gan regpak en ek herrit eergustir ok reggepak toe ek my ma se blou bekir gebreek het en dit wassie eers aspris nie.

 

Strawberrynet.com