Brosjures word ontwerp deur
grafiese kunstenaars en hoofsaaklik op 155g glanspapier gedruk -
gewoonlik in volkleur op beide kante. Ons ontwerp egter enige soort
brosjure, gedruk op enige papier, volgens u behoefte.

Brosjures is 'n integrale
deel van 'n besigheid se bemarkingstrategie en dien as voorportaal vir
jou besigheid

Skakel ons by 072 180 4966
vir 'n gratis kwotasie of e-pos ons by platinumpols@yahoo.com |